|
|
Allow me to help you make your occasion extra special and something to remember! |
 |
 |
MY QUICK REQUEST FORM |
|
|
 |
MY CONTACT DETAILS |
|
|
|
Facebook: |
Click here to join me... |
|
 |
MY WEB DESIGNERS |
|
|
 |
|
|
|
|
 |
|
 |
Welcome to Magdel Briel Photography! |
Photography is my passion. I enjoy being behind my digital camera to capture your special moments on this, your special day.
Wedding photography is so much more than just taking a few photos during the day. The photographer’s personality should be so that you and your guests will be comfortable with me. Photos of this special day are what you will have after your wedding day to relive the excitement of the wonderful moments you shared.
I would love to share this day with you. |
|
 |
|
|
|
|
 |
:: About Me |
I started photography at the end of 1995 during a well deserved holiday. It never stopped!! Wedding photos is my passion, but I also do school photos, matric farewells, family photos, sport photos, etc.
Although my home is based in Pretoria, for events outside Pretoria a traveling fee will be included in your package.
After all these years in the market, I can quote you for your day according to your needs!
Please do not hesitate to email me should you require any further assistance. |
|
 |
|
|
|
|
|
:: Testimonials |
Rozanne Deysel
Liewe Magdel,
Nogmaals baie dankie vir die pragtige foto's wat jy van die Wilson troue geneem het
Die professionele manier waarmee jy die funksie hanteer het het ons almal gekalmeer en gemaak dat ons die hele dag net kon geniet
Kan nie wag vir die foto's van ons volgende funksie nie
Groete
Rozanne Deysel |
|
|
Ilse Krige
Ek het nie uitgesien na die fotosessies vir my troudag nie want ek haat fotos as ‘n reel. Maar met Magdel as die fotograaf was die “fun” part die fotos. Sy het die vermoë om ‘n mens op hom/haar gemak te stel en steeds uitstekende fotos neem. Ek is hierdie jaar al 9 jaar getroud en dit is vir my en my man Johan ‘n plesier om na die foto album van ons troue te kyk. Magdel het fotos van die begin waar my hare gedoen is, amper soos ‘n memory walk, tot waar ons die troukoek gesny het, geneem. Selfs van my gaste by die tafels en dit is lekker om weer te sien wie daar was, hoe die tafels gelyk het. Dit vorm ‘n vloeiende storie deur die fotos van die hele dag se gebeure.
Ek sal Magdel aanbeveel vir enige persoon en het ook dat sy my skoonsussie en die se niggie se troufotos neem en hulle was baie beindruk met haar professionele approach en tog hulle die hele tyd gemaklik laat voel en dat hulle nie hoef te “pose” nie. Magdel capture ware foto’s in natuurlike beweging en dit is wat haar so goed maak.
In my opinie is Magdel ‘n natuurlike fotograaf en weet watter beligting en agtergrond die beste is. Ek sal altyd Magdel gebruik vir enige foto sessies wat ek benodig.
Weereens dankie Magdel vir my “memorywalk” na 9 jaar en wat ‘n plesier om daarna te kyk!
Vriendelike groete
Ilse Krige
|
|
Hanneli (this message was sent via sms)
Hallo Magdel
Jammer oor die laat sms. My man was baie bly oor die fotos.
Dankie dat jy my gehelp het om 'n fantastiese geskenk vir hom te gee. Jy is great.
Hanneli
|
|
|
|
|
|
|